top of page
ONS
BOU
VERLORE KLERE
Leerlinge moet self vrymoedigheid neem om verlore klere op te spoor eerstens by kantoor en daarna by juffrou Teresa Vermeulen (T11) gedurende Skooltyd.
Merk asseblief die leerling se besittings baie duidelik!
bottom of page