|

Die O/13A rugbyspan van Laerskool Wierdapark het aan die A-Bond vir groot skole deelgeneem en as liga wenners uit die stryd getree. Hierdie ooroorwonne span, het ook na Grey Kollege getoer waar hulle in die finaal van die reeds gespeel het. Die seuns is ook as algehele wenners in die Super 12 reeks vir groot skole, gekroon. Ons is baie trots op ons eerste ruby span se puik prestasies!
Foto:
Voor links: Brendon Heymans (Kaptein), Barend de klerk (O/Kaptein
1ste Ry links: Marais van der Berg, Armand de Beer, Godfrey Simelane, Johan Grobler, Christiaan Claasens, Riaan van der Merwe, Charl Coetzer, Ettiene Tait
2de Ry links: Mornè Smith, Daruis Rossouw, Cameron van Dyk, Dylon Weideman, Juandre Jones, Christiaan Strydom, Lodewyk Vogel
Agter: Gavin Bailey (Afrigter) Marais Kruger, Tiaan Els, Francois Schnuir, Tiaan Visagie en Philip Loods (Afrigter)
|