Home Nuusberigte Nuusberigte Wetenskapolimpiade

Wie's aanlyn

None

Wierdas Menu

Onderwyser Login

Hierdie Module is slegs vir die gebruik van onderwysers. GEEN ander registrasies sal goedgekeur word nie!!!!
 
Wetenskapolimpiade PDF Druk E-mail

Wetenskap_Media

Wetenskapolimpiade-wenners
 
Dié leerlinge van Laerskool Wierdapark weet Wetenskap is pret! 
Hulle is wenners van hul cluster se Wetenskapolimpiade en dring deur na die Distriksolimpiade wat later vandeesmaand plaasvind. 
Hulle is (v.l.n.r.): André Hamman (gr.7), Martin Hanekom (gr.5), Michelle Lamprecht (gr.7) en LouFrans Esterhuizen (gr.7).

 

Advertensie Bannier

Banner
Copyright © 2010 Laerskool Wierdapark. All Rights Reserved.
Joomla! is Free Software released under the GNU/GPL License.