Home Nuusberigte Nuusberigte Blou Bul Spelers

Wie's aanlyn

None

Wierdas Menu

Onderwyser Login

Hierdie Module is slegs vir die gebruik van onderwysers. GEEN ander registrasies sal goedgekeur word nie!!!!
 
Blou Bul Spelers PDF Druk E-mail

Blou_Bul_Rugby

Ons is baie trots op al ons rugby seuns wat vir die Blou Bul Span gekies is. 

 

Mornè Smith, Christiaan Claasens en Dylon Weideman is vir die O/12 Blou Bul span gekies en Barend de klerk is vir die O/13 Vyftien Tal, Blou Bul Span gekies.  Godfrey Simelane is vir die O/13 Cravan Week se Blou-Bul span verkies.

 

Foto:

Voor: Philip Loots  (Afrigter), Gavin Bailey (Afrigter)

Middel links: Mornè Smith en Chistiaan Claasens

Agter links: Godfrey Simelane, Dylon Weideman en Barend de Klerk
 

Advertensie Bannier

Banner
Copyright © 2010 Laerskool Wierdapark. All Rights Reserved.
Joomla! is Free Software released under the GNU/GPL License.