Home Nuusberigte Nuusberigte Rugby 1ste Span

Wie's aanlyn

None

Wierdas Menu

Onderwyser Login

Hierdie Module is slegs vir die gebruik van onderwysers. GEEN ander registrasies sal goedgekeur word nie!!!!
 
Rugby 1ste Span PDF Druk E-mail

 

Eerste_Span

Dis nou amptelik.

 

Laerskool Wierdapark se eerste span is die algehele blou bul wenners!  Hulle het met al hul onoorwonne wedstryde,  gedurende die rugby seisoen, deurgedring na die Bloubulle finale vir groot skole.  By die finale is hulle as die Blou bul wenners gekroon.  Dis ‘n uitsonderlike prestasie as daar ingedagte gehou word dat honderde skole regoor Pretoria en Centurion aan hierdie kompetisie deelneem waarvan Laerskool Wierdapark se 1ste Rugby span die algehele wenners was.

 

Seisoen se statistieke:

16 Wedstryde gespeel en slegs 1 verloor, 2 gelyk-op en 13 gewen!

 

As daar vergelyking met al die vorige O/13A Rugby Spanne van Laerskool Wierdapark getref moet word, is 2010 se Eerste Span, die eerste ooit, of met al hierdie puik uitslae te spog!

 

Ons is baie trots op hierdie uitsonderlike prestasie se die afrigters van die span, Mnr Gavin Bailey en Mnr Philip Loots.

 

Advertensie Bannier

Banner
Copyright © 2010 Laerskool Wierdapark. All Rights Reserved.
Joomla! is Free Software released under the GNU/GPL License.